-
2 Konings 22:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 “Gaan raadpleeg+ Jehovah vir my en vir die volk en vir die hele Juda oor die woorde van hierdie boek wat gevind is; want groot is Jehovah se woede+ wat teen ons ontvlam het omdat ons voorvaders+ nie na die woorde van hierdie boek geluister het deur te handel volgens alles wat met betrekking tot ons geskryf is nie.”+
-