2 Konings 25:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat die twee pilare, die een see en die waentjies betref wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, dit was onmoontlik om die gewig van die koper van al hierdie voorwerpe vas te stel.+
16 Wat die twee pilare, die een see en die waentjies betref wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, dit was onmoontlik om die gewig van die koper van al hierdie voorwerpe vas te stel.+