2 Konings 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het ’n hoof oor vyftig met sy vyftig na hom toe gestuur.+ Toe hy na hom toe opklim, het hy daar op die top van die berg gesit. Hy het toe vir hom gesê: “Man van die ware God,+ die koning het gesê: ‘Kom af.’”
9 En hy het ’n hoof oor vyftig met sy vyftig na hom toe gestuur.+ Toe hy na hom toe opklim, het hy daar op die top van die berg gesit. Hy het toe vir hom gesê: “Man van die ware God,+ die koning het gesê: ‘Kom af.’”