2 Konings 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En wat die koning van Sirië+ betref, hy het in oorlog met Israel gewikkel geraak. Gevolglik het hy met sy knegte beraadslaag+ en gesê: “Op dié en dié plek moet julle saam met my kamp opslaan.”+
8 En wat die koning van Sirië+ betref, hy het in oorlog met Israel gewikkel geraak. Gevolglik het hy met sy knegte beraadslaag+ en gesê: “Op dié en dié plek moet julle saam met my kamp opslaan.”+