2 Konings 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarop het hulle hulle tot by die Jordaan gevolg; en kyk! die hele pad was vol klere en voorwerpe+ wat die Siriërs weggegooi het in hulle haas om weg te kom.+ Toe het die boodskappers teruggekeer en aan die koning berig gebring.
15 Daarop het hulle hulle tot by die Jordaan gevolg; en kyk! die hele pad was vol klere en voorwerpe+ wat die Siriërs weggegooi het in hulle haas om weg te kom.+ Toe het die boodskappers teruggekeer en aan die koning berig gebring.