2 Konings 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het die boodskapper+ ingekom en hom vertel en gesê: “Hulle het die koppe+ van die seuns van die koning gebring.” En hy het gesê: “SIT dit in twee hope by die ingang van die poort tot die oggend toe.”+
8 Toe het die boodskapper+ ingekom en hom vertel en gesê: “Hulle het die koppe+ van die seuns van die koning gebring.” En hy het gesê: “SIT dit in twee hope by die ingang van die poort tot die oggend toe.”+