2 Konings 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat Eliʹsa+ betref, hy het siek geword aan die siekte waaraan hy sou sterf.+ Daarom het Joas, die koning van Israel, na hom toe afgekom en oor sy gesig begin huil en gesê: “My vader,+ my vader, die strydwa van Israel en sy ruiters!”+
14 Wat Eliʹsa+ betref, hy het siek geword aan die siekte waaraan hy sou sterf.+ Daarom het Joas, die koning van Israel, na hom toe afgekom en oor sy gesig begin huil en gesê: “My vader,+ my vader, die strydwa van Israel en sy ruiters!”+