13 En Joas, die koning van Israel, het Amaʹsia, die koning van Juda, die seun van Joas, die seun van Ahaʹsia, by Bet-Semes gevange geneem, waarna hulle na Jerusalem gekom en hy ’n gat in die muur van Jerusalem gebreek het van die Eʹfraimspoort+ af tot by die Hoekpoort,+ vierhonderd el.