2 Konings 15:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het nie.+
28 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het nie.+