2 Konings 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ en hy het selfs sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah ter wille van die kinders van Israel verdryf het. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:3 Jesaja se profesie I, bl. 8-9 Die Wagtoring,1997/7/15, bl. 14
3 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ en hy het selfs sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah ter wille van die kinders van Israel verdryf het.