1 Kronieke 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek is baie benoud. Laat my asseblief in die hand van Jehovah val,+ want sy barmhartighede is oorvloedig;+ maar laat my nie in die hand van die mens val nie.”+
13 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek is baie benoud. Laat my asseblief in die hand van Jehovah val,+ want sy barmhartighede is oorvloedig;+ maar laat my nie in die hand van die mens val nie.”+