19 Rig nou julle hart en julle siel+ daarop om Jehovah julle God te soek,+ en staan op en bou die heiligdom+ van Jehovah, die ware God,+ om die ark+ van die verbond van Jehovah en die heilige voorwerpe van die ware God na die huis te bring wat vir die naam+ van Jehovah gebou word.”