7 Toe het Salomo die middel van die voorhof geheilig+ wat voor die huis van Jehovah was, omdat hy daar die brandoffers+ en die vetstukke van die gemeenskapsoffers gebring het, want die koperaltaar+ wat Salomo gemaak het, kon die brandoffer en die graanoffer+ en die vetstukke+ nie bevat nie.