5 En wat die profeet Semaʹja+ betref, hy het na Rehaʹbeam en die vorste van Juda gekom, wat weens Sisak in Jerusalem bymekaargekom het, en vir hulle gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Wat julle betref, julle het my verlaat,+ en wat my betref, ek het julle ook aan die hand van Sisak oorgelaat.’”+