-
2 Kronieke 24:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Daarom het die koning Joʹjada, die hoof, geroep en vir hom gesê:+ “Waarom het jy nie van die Leviete rekenskap geëis vir die inbring van die heilige belasting uit Juda en Jerusalem, wat deur Moses,+ die kneg van Jehovah, voorgeskryf is nie, ja, dié van die gemeente van Israel, vir die tent van die Getuienis?+
-