2 Kronieke 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En dié wat die werk gedoen het, het met die werksaamhede begin,+ en die herstelwerk het deur hulle hand gevorder, en uiteindelik het hulle gemaak dat die huis van die ware God staan soos dit struktureel moes wees en dit sterk gemaak.
13 En dié wat die werk gedoen het, het met die werksaamhede begin,+ en die herstelwerk het deur hulle hand gevorder, en uiteindelik het hulle gemaak dat die huis van die ware God staan soos dit struktureel moes wees en dit sterk gemaak.