17 So het hulle op die eerste dag van die eerste maand met die heiliging begin, en op die agtste dag van die maand het hulle by die portaal+ van Jehovah gekom; sodat hulle die huis van Jehovah in agt dae geheilig het, en op die sestiende dag van die eerste+ maand was hulle klaar.