3 En daar was ’n deel van die koning uit sy eie goed+ vir die brandoffers,+ vir die brandoffers van die oggend+ en die aand, en ook die brandoffers vir die sabbatte+ en vir die nuwemane+ en vir die feestye,+ volgens wat in die wet van Jehovah geskrywe staan.+