2 Kronieke 31:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En net toe die woord uitgegaan het, het die kinders van Israel+ die eerstelinge van die graan,+ nuwe wyn+ en olie+ en heuning+ en die hele opbrengs van die land+ vermeerder, en die tiendes van alles het hulle in oorvloed ingebring.+
5 En net toe die woord uitgegaan het, het die kinders van Israel+ die eerstelinge van die graan,+ nuwe wyn+ en olie+ en heuning+ en die hele opbrengs van die land+ vermeerder, en die tiendes van alles het hulle in oorvloed ingebring.+