2 Kronieke 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hierna het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, terwyl hy by Lagis+ was en sy hele ryksmag saam met hom,+ sy knegte na Jerusalem gestuur, na Hiskiʹa, die koning van Juda, en na al die Judeërs wat in Jerusalem was, om te sê:
9 Hierna het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, terwyl hy by Lagis+ was en sy hele ryksmag saam met hom,+ sy knegte na Jerusalem gestuur, na Hiskiʹa, die koning van Juda, en na al die Judeërs wat in Jerusalem was, om te sê: