2 Kronieke 34:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 het hy die altare+ en die heilige pale+ afgebreek, en die gesnede beelde+ het hy verbrysel en verpoeier;+ en al die reukwerkstaanders+ het hy in die hele land van Israel omgekap, waarna hy na Jerusalem teruggekeer het.
7 het hy die altare+ en die heilige pale+ afgebreek, en die gesnede beelde+ het hy verbrysel en verpoeier;+ en al die reukwerkstaanders+ het hy in die hele land van Israel omgekap, waarna hy na Jerusalem teruggekeer het.