31 En die koning het op sy plek bly staan+ en die verbond+ voor Jehovah gesluit om Jehovah te volg en om sy gebooie+ en sy getuienisse+ en sy voorskrifte+ met sy hele hart+ en met sy hele siel+ te onderhou, om die woorde van die verbond wat in hierdie boek geskryf is,+ uit te voer.+