Esra 2:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 Gevolglik het die Tirsaʹta+ vir hulle gesê dat hulle nie van die hoogheilige dinge kon eet+ voordat ’n priester met Urim+ en Tummim opgestaan het nie. Esra Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:63 Die Wagtoring,2006/1/15, bl. 18
63 Gevolglik het die Tirsaʹta+ vir hulle gesê dat hulle nie van die hoogheilige dinge kon eet+ voordat ’n priester met Urim+ en Tummim opgestaan het nie.