3 “In die eerste jaar van koning Kores+ het koning Kores ’n bevel uitgevaardig met betrekking tot die huis van God in Jerusalem: Laat die huis herbou word as die plek waar hulle offerandes moet bring,+ en sy fondamente moet gelê word; sy hoogte moet sestig el wees, sy breedte sestig el,+