Esra 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hulle het vir die inwyding van hierdie huis van God honderd bulle, tweehonderd ramme, vierhonderd lammers en, as ’n sondoffer vir die hele Israel, twaalf bokramme aangebied, volgens die getal van die stamme van Israel.+
17 En hulle het vir die inwyding van hierdie huis van God honderd bulle, tweehonderd ramme, vierhonderd lammers en, as ’n sondoffer vir die hele Israel, twaalf bokramme aangebied, volgens die getal van die stamme van Israel.+