-
Esra 8:33Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
33 En op die vierde dag het ons die silwer en die goud+ en die voorwerpe+ in die huis van ons God afgeweeg in die hand van Meʹremot,+ die seun van Uriʹa, die priester, en saam met hom Eleaʹsar, die seun van Piʹnehas, en saam met hulle Joʹsabad,+ die seun van Jeʹsua, en Noadʹja, die seun van Binʹnuï,+ die Leviete,
-