Nehemia 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet,+ en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ kneg, dit te hore kom, was dit in hulle oë iets baie slegs+ dat iemand gekom het om iets goeds vir die kinders van Israel te soek.
10 Toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet,+ en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ kneg, dit te hore kom, was dit in hulle oë iets baie slegs+ dat iemand gekom het om iets goeds vir die kinders van Israel te soek.