14 Toe ek hulle vrees sien, het ek onmiddellik opgestaan en vir die edeles+ en die onderheersers+ en die res van die volk gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie.+ Dink aan Jehovah, groot+ en vreesinboesemend;+ en veg vir julle broers,+ julle seuns en julle dogters, julle vrouens en julle huise.”