5 En nou, ons vlees is dieselfde as die vlees van ons broers;+ ons seuns is dieselfde as hulle seuns, maar kyk, ons maak ons seuns en ons dogters tot slawe,+ en van ons dogters is reeds tot slawe gemaak; en daar is geen krag in ons hande terwyl ons lande en ons wingerde aan ander behoort nie.”