14 Nog iets: Van die dag af dat hy my aangestel het om hulle goewerneur+ te word in die land van Juda, van die twintigste+ jaar af tot die twee-en-dertigste+ jaar van koning Artasasʹta,+ twaalf jaar lank, het ek en my broers nie die brood geëet wat die goewerneur toekom nie.+