Nehemia 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek het my broer Hanaʹni+ oor Jerusalem aangestel, asook Hananʹja, die vors van die Kasteel,+ want hy was so ’n betroubare+ man en het die ware God meer as baie ander gevrees.+
2 En ek het my broer Hanaʹni+ oor Jerusalem aangestel, asook Hananʹja, die vors van die Kasteel,+ want hy was so ’n betroubare+ man en het die ware God meer as baie ander gevrees.+