8 En u het sy hart getrou bevind voor u;+ daarom is die verbond+ met hom gesluit om aan hom die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete en die Perissiete en die Jebusiete en die Girgasiete te gee, om dit aan sy saad te gee;+ en u het u woorde uitgevoer, omdat u regverdig is.+