15 In dié dae het ek in Juda mense gesien wat op die sabbat+ wynperse trap en graanhope inbring en dit op esels+ laai,+ en ook wyn, druiwe en vye+ en allerhande vragte, en dit op die sabbatdag in Jerusalem inbring;+ en ek het teen hulle getuig op die dag dat hulle voedsel verkoop het.