22 En ek het vir die Leviete+ gesê dat hulle hulle gereeld moet reinig+ en moet inkom om die poorte+ te bewaak ten einde die sabbatdag te heilig.+ Dink tog ook hieraan+ ten gunste van my, o my God, en voel tog jammer vir my ooreenkomstig die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid.+