Ester 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die aangeleentheid van die koningin sal na al die vrouens uitgaan sodat hulle hulle eienaars+ in hulle oë sal verag+ wanneer hulle sê: ‘Koning Ahasʹveros het gesê dat koningin Vasti voor hom gebring moet word, en sy het nie gekom nie.’
17 Want die aangeleentheid van die koningin sal na al die vrouens uitgaan sodat hulle hulle eienaars+ in hulle oë sal verag+ wanneer hulle sê: ‘Koning Ahasʹveros het gesê dat koningin Vasti voor hom gebring moet word, en sy het nie gekom nie.’