Ester 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 dan het die jong vrou op hierdie voorwaardes na die koning toe gegaan. Alles wat sy genoem het, is aan haar gegee, om saam met haar van die huis van die vroue na die koning se huis+ te gaan.
13 dan het die jong vrou op hierdie voorwaardes na die koning toe gegaan. Alles wat sy genoem het, is aan haar gegee, om saam met haar van die huis van die vroue na die koning se huis+ te gaan.