Ester 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het Bigtan en Teres, twee hofbeamptes van die koning, deurwagters, verontwaardig geraak en voortdurend ’n manier gesoek om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.+
21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het Bigtan en Teres, twee hofbeamptes van die koning, deurwagters, verontwaardig geraak en voortdurend ’n manier gesoek om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.+