Ester 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As die koning dit goedvind, laat daar geskryf word dat hulle uitgeroei moet word; en ek sal tienduisend+ talente silwer betaal in die hande van diegene wat die werk doen+ deur dit in die koning se skatkamer in te bring.” Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:9 Volg hulle geloof na, bl. 131 Die Wagtoring,2011/10/1, bl. 21
9 As die koning dit goedvind, laat daar geskryf word dat hulle uitgeroei moet word; en ek sal tienduisend+ talente silwer betaal in die hande van diegene wat die werk doen+ deur dit in die koning se skatkamer in te bring.”