-
Ester 3:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 En die briewe is deur middel van boodskappers+ na al die koning se regsgebiede gestuur, om al die Jode, jong man sowel as ou man, kindertjies en vroue, op een dag,+ op die dertiende dag van die twaalfde maand, dit is die maand Adar,+ te verdelg, dood te maak en uit te roei, en om hulle buit te plunder.+
-