Ester 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Morʹdegai+ het alles wat gedoen is,+ te wete gekom; en Morʹdegai het sy klere geskeur en hom in sak+ en as+ gehul en na die middel van die stad uitgegaan en hard en bitter geskreeu.+ Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:1 Volg hulle geloof na, bl. 131-132 Die Wagtoring,2011/10/1, bl. 21-22
4 En Morʹdegai+ het alles wat gedoen is,+ te wete gekom; en Morʹdegai het sy klere geskeur en hom in sak+ en as+ gehul en na die middel van die stad uitgegaan en hard en bitter geskreeu.+