8 En hy het hom ’n afskrif+ gegee van die geskrewe wet wat in Susan+ uitgevaardig is om hulle te laat verdelg, sodat hy dit vir Ester kon wys en haar kon vertel en haar kon beveel+ om na die koning toe te gaan en hom om guns te smeek+ en regstreeks voor hom aangaande haar volk versoek te doen.+