Job 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En kyk! ’n sterk wind+ het uit die gebied van die wildernis gekom, en dit het die vier hoeke van die huis getref, sodat dit op die jong mense geval het en hulle gesterf het. En ek het ontvlug, net ek alleen, om dit vir u te vertel.”
19 En kyk! ’n sterk wind+ het uit die gebied van die wildernis gekom, en dit het die vier hoeke van die huis getref, sodat dit op die jong mense geval het en hulle gesterf het. En ek het ontvlug, net ek alleen, om dit vir u te vertel.”