Job 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het sewe dae en sewe nagte by hom op die grond gesit,+ en niemand het ’n woord met hom gepraat nie, want hulle het gesien dat die pyn+ baie groot was. Job Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:13 Die Wagtoring,2006/3/15, bl. 14
13 En hulle het sewe dae en sewe nagte by hom op die grond gesit,+ en niemand het ’n woord met hom gepraat nie, want hulle het gesien dat die pyn+ baie groot was.