Psalm 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 27:1 Die Wagtoring,2012/7/15, bl. 22-23
27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+