Psalm 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sing ’n nuwe lied tot hom;+Speel so goed as julle kan op die snaarinstrumente tesame met gejuig.+