Psalm 47:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Alle volke, klap julle hande.+Roep God triomfantlik toe met die geluid van vreugdegeroep.+