Psalm 50:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 50:21 Die Wagtoring,2010/10/15, bl. 3-4
21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+