Psalm 53:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+ Hulle het verderflik gehandel en het verfoeilik gehandel in onregverdigheid;+Daar is niemand wat goed doen nie.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 53:1 Die Wagtoring,2006/6/1, bl. 10
53 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+ Hulle het verderflik gehandel en het verfoeilik gehandel in onregverdigheid;+Daar is niemand wat goed doen nie.+