Psalm 59:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar wat my betref, ek sal van u sterkte sing,+En soggens sal ek met vreugde van u liefderyke goedhartigheid vertel.+Want u was vir my ’n veilige hoogte+En ’n toevlugsoord in die dag van my benoudheid.+
16 Maar wat my betref, ek sal van u sterkte sing,+En soggens sal ek met vreugde van u liefderyke goedhartigheid vertel.+Want u was vir my ’n veilige hoogte+En ’n toevlugsoord in die dag van my benoudheid.+