Psalm 112:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy het wyd en syd uitgedeel; hy het vir die armes gegee.+ צ [Sadeʹ]Sy regverdigheid hou vir ewig stand.+ ק [Kof]Sy horing sal met eer verhef word.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 112:9 Die Wagtoring,2009/3/15, bl. 27-28
9 Hy het wyd en syd uitgedeel; hy het vir die armes gegee.+ צ [Sadeʹ]Sy regverdigheid hou vir ewig stand.+ ק [Kof]Sy horing sal met eer verhef word.+